Doesn't suit? No problem! You can return within 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
30-day return policy
Ek leef my droom uit en ek speel daarin met woorde. Dit is wie ek is. Mag elkeen my speeltyd met woorde geniet soos ek dit geniet het om die stilwees in my te vind. Ons lewe gaan so gou verby en daar is min dinge wat ons kan nalaat soos woorde..
sou die nag sonder son
my met 'n slakkepas groet
en my oë se kyk
die sterre loop soek
volg jy die swart-en-wit...
die skaakmat in my oë
want sewentig maal sewe
het ek geleef
as my nag se mantel
meteens in twee sal skeur
soek my waar jy my sal vind
tussen die maan en sterre
woorde is my liefdespel
waarmee ek daar sal speel
tot ons eendag... miskien
weer sal sien
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?