Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is 'n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders en professionaliteit nie. Maar teen die tyd wat Milla onder sy towerspel beland, dink hy reeds Milla is 'n hartelose vrou. En dit terwyl hy juis haar o kom oopmaak het!
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?