LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Free delivery for purchases over 69.99 €
DPD courier 5.99 Bpost point 7.99 Bpost 7.49 DPD point 3.49 GLS courier 4.49

Free delivery for orders over 69.99 euro.

Polemieke

Bekgevegte in Afrikaans

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Polemieke Gabriel J. Botma
Libristo code: 40778799
Publishers Zebra Press, March 2018
Plofbare opinies was nog altyd 'n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernal... Full description
? points 25 b
10.32
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


Legendární Škoda 105/120 Jan Tuček / Book Hardback
common.buy 17.71
Breeder Reaction Winston Marks / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 1.41
Digital Humanities for Librarians Emma Annette Wilson / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 62.99
Surrender Bono / Book Hardback
common.buy 18.32
Gorbachev 50minutes / Book Paperback
common.buy 13.56
Clinical Handbook of Cardiac Electrophysiology Pedro Brugada / Book Paperback
common.buy 85.78
Artificial Intelligence in China Wei Wang / Book Hardback
common.buy 154.55
Maxim Habanec Život je skejt Maxim Habanec / Book Paperback
common.buy 12.65
Usucapio - Vydržení v římském právu Petr Bělovský / Book Hardback
common.buy 8.30
Prodavačka Hanka Adolf Dudek / Book Board book
common.buy 2.12
Keto Summer Cookbook ELIZABETH JANE / Book Hardback
common.buy 28.75
Ludzie bezdomni Stefan Zeromski / Book Paperback
common.buy 7.08
Números que curan Grigori Grabovoi / Book Paperback
common.buy 14.98
Epitres En Vers Dermigny / Book Paperback
common.buy 12.75
Psychology of the Digital Age John Suler / Book Hardback
common.buy 140.57
Loki's Wrath Troy a Carrington / Book Paperback
common.buy 11.33
Tale of Johnny Town-Mouse Beatrix Potter / Book Hardback
common.buy 7.69

Plofbare opinies was nog altyd 'n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernaliste en die man op straat was nog nooit skaam om by bekgevegte betrokke te raak nie. Tradisioneel was die gedrukte media die forum waar polemieke uitgewoed het. In die vroegste dae aan die Kaap is die slawekwessie driftig gedebatteer, en toe die Voortrekkers hulle skrede noordwaarts gerig het, het teenstrydige argumente uitgespeel in een van die die vroee Suid-Afrikaanse koerante, Grocott's Mail. Die waarde van gesprekke in die aanloop en nadraai van geskiedkundige gebeure soos rebellies, opstande en oorloe kan nie onderskat word nie. Politieke verwikkelinge soos Suid-Afrikaners se gesprekke met die ANC toe die organisasie nog verban was, het die hele land aan die stry gehad. Om nie te praat van Afrikaans en sy rasse-bagasie of kerksake soos die Belhar-belydenis en die hantering van gay lidmate nie. En wie sal die spanning wat tussen H.F. Verwoerd en N.P. van Wyk Louw ontstaan het met die pluimsaad-polemiek, vergeet? Piekniek by Dingaan en die Voelvry-beweging het nie net opskuddings op kultuurgebied veroorsaak nie. Ook het die eggo's van kwessies soos "e;gemengde"e; sport en boikotte, en die skandes wat sportsterre soos Hansie Cronje, Joost van der Westhuizen en Oscar Pistorius veroorsaak het, in alle sfere van die samelewing weerklink. Misdaad soos plaasaanvalle en -moorde is daagliks op Suid-Afrikaners se lippe, net soos wat daar steeds oor figure soos Daisy de Melker, Gert van Rooyen en Joey Haarhoff gegons word. In Polemieke bied Gabriel Botma lesers 'n blik op bekende en byna vergete woordtwiste wat die Suid-Afrikaanse geskiedenis help slyp het. Karakters wat A sentrale rol in Afrikaner-polemieke gespeel het, word aan die vergetelheid ontruk, en hedendaagse polemici kom onder die loep. Binne die konteks van Afrikaner-nasionalisme het die strydpunte deurgaans gelei tot groter insig onder betrokkenes en lesers, maar terselfdertyd is die verdelingslyne wat van ver af kom, dieper afgeets.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

You might also be interested in


Proe die Klein-Karoo Beate Joubert / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 12.55
Brand Storming Garry Titterton / Book Hardback
common.buy 48.10
Finite Quantum Electrodynamics G. Scharf / Book Paperback
common.buy 50.63
Imperfect Life of T. S. Eliot Lyndall Gordon / Book Paperback
common.buy 18.12
Top
Avatar: The Last Airbender - The Promise Part 3 Gene Luen Yang / Book Paperback
common.buy 10.62

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?