Doesn't suit? No problem! You can return within 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
'n Week gelede was Jake nog 'n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in 'n verwoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar na die uitbreek van die virus is die wereld 'n vreemde, skrikwekkende plek waar gevaar om elke draai skuil en waar jy nooit seker is wie jy kan vertrou nie.