18 294 940 livres à l’intérieur 175 langues
2 881 703 livres numériques à l’intérieur 110 langues
Cela ne vous convient pas ? Aucun souci à se faire ! Vous pouvez retourner les articles jusqu'à 30 jours
Impossible de faire fausse route avec un bon d’achat. Le destinataire du cadeau peut choisir ce qu'il veut parmi notre sélection.
Daar is nie n plaasdraad te hoog, grondpad te sinkplaat of aanwysings te gebrekkig om die geskiedkundige Jackie Grobler te keer nie. Wanneer hy n monument in sy visier het, sal hy dit vind. In hierdie boek reis hy oor berge en dale deur die vlaktes van die binneland tot by die voetheuwels van die Drakensberge op soek na meer as 400 interessante gedenkplekke. Van die monumente is bekend en vertel van groot keerpunte in ons geskiedenis. Ander is weggesteek en onthul minder bekende aspekte van die verlede. Grobler reis onder meer op die spoor van die Voortrekker Louis Tregardt deur Limpopo en in KwaZulu-Natal besoek hy slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog en struggle-gedenkplekke. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. Sy reise na die Oos-Kaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Biko en in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers.
Bonjour ! Je suis Libroamiko, votre conseiller littéraire.
Comment puis-je vous aider ?