18 682 109 livres à l’intérieur 174 langues
2 898 973 livres numériques à l’intérieur 108 langues
Cela ne vous convient pas ? Aucun souci à se faire ! Vous pouvez retourner les articles jusqu'à 30 jours
Impossible de faire fausse route avec un bon d’achat. Le destinataire du cadeau peut choisir ce qu'il veut parmi notre sélection.
Die vyfde uitgawe van Sasol Voels van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voeldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voelroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik. Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte. Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voels.
Bonjour ! Je suis Libroamiko, votre conseiller littéraire.
Comment puis-je vous aider ?