Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Feliks bly alleen op 'n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wereld het verander. Dit het jare laas gereen. Toe 'n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak is hulle oortuig Feliks kan hulle gaan wys waar om die laaste ys op aarde te vind. Op hul swerftog die vreemde in begin Feliks besef hul reis kan die wereld verander ...