Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Hierdie ABC-boek is geskryf deur Wendy Maartens 'en Appelliefie die hanskolgans (wat haar bes doen om letters uit storieboeke op te pik)'. ABC-boeke bly nou maar kinders en ouers se gunstelinge. In hierdie Diere-ABC met lawwe rympies leer kinders nie net die letters nie, maar sal alle lesers hulle verlekker in die plesier wat Wendy Maartens in woorde vind en hoe sy ons die woorde as't ware laat proe.
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?