Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Lunaise vestig haar op Kosiebaai na 'n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om 'n vinger te verroer. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na 'n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van 'n ledemaat verloor het. Lunaise se hart word 'n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te oorleef. Maar 'n man met die getye in sy oe trek haar in en wys vir haar hoe die toekoms kan lyk. Kan hulle die aanslae van die lewe weerstaan sodat hulle liefde vir mekaar wel eendag seevier?
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?