Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoe om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander. Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet. Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge, seer, verwyte, hartseer, skande en trane is. En dit is asof jy beproef word om die liefde en selfs die bestaan van God te bevraagteken. Moenie dit al doen nie. Lees eers hierdie boek. God is steeds in die besigheid om as na skoonheid te verander.