Niet blij met je aankoop? Geeft niet! Je kunt artikelen tot 30 dagen retourneren
Met een cadeaubon zit je altijd goed. De ontvanger kan de cadeaubon voor alles uit ons assortiment inwisselen.
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap en met hom getrou!Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van n gelukkige lewe saam?
Hoi! Ik ben Libroamiko, je boekadviseur.
Hoe kan ik je helpen?